 Winter Vakansie Kampe 2014Stuur u kind om die plaas lewe te kom geniet op Willem Prinsloo Landboumuseum plaas die winter vakansie. Die “Back 2 Basics” plaas kamp is verykend en vol avontuur. Die kinders leer hoe ‘n plaas funksioneer en geniet verskeie spanbou aktiwiteite asook individuele aktiwiteite.
|  Mampoerfees 2014Die gewilde mampoerfees word elke jaar op Willem Prinsloo Landboumuseum gehou. Die geleentheid word al 29 jaar deur die museum en die Kultuurstokersgilde van Suid Afrika aangebied. Die jaarlikse Kultuur stokersgilde kampioenskappe se prysuitdeling vind in die oggend ure plaas. Die fees duur van 08:00 -17:00 waar stalletjies, aktiwiteite in die hoof arene, veteraan trekkers, die biertuin en nog vele meer geniet kan word. |  Horse riding pleasure trailsPleasure trail rides hosted by Willem Prinsloo Events.
Fun and adventure for familly and friends.
Bring your own horse and enjoy the beautifull scenery of the Rayton Meander area.
A relaxed ride with a light lunch. The mixed terrain is very good stimulation for your horse. The pleasure trail rides are ideal for green ponies and riders to get used to the outdoors and riding with other people.
|
---|